BORGE

Isuzu Suid-Afrika
Isuzu het vir ons een 10 splinternuwe MUX’s en 4×4 Bakkies geborg vir die episode.
Gaan besoek gerus www.isuzu.co.za vir meer inligting en gaan volg hulle sosiale media bladsye.

Williams Hunt in Midrand
Williams Hunt in Midrand was verantwoordelik vir die borg van Isuzu en het seker gemaak dat al die karre beskikbaar was vir die avontuur.
Gaan besoek gerus www/williamshunt.co.za/vehicles/midrand/ vir meer inligitng en gaan volg hulle sosiale media bladsye.

MBT Petroleum
MBT Petroleum het seker gemaak dat al 10 die voertuie op die avontuur genoeg brandstof gehad het vir die loop van die program.
Gaan besoek gerus www/mbtpetroleum.co.za vir meer inligting en gaan volg hulle sosiale media bladsye.

Wildebees
Wildebees het seker gemaak dat elke deelnemer mooi aangetrek was vir die avontuur.
Gaan besoek gerus www.wildebees.com vir meer inligting en gaan volg hulle sosiale media bladsye.

Signwraps
Signwraps het seker gemaak elke kar het branding magnete op en het seker gemaak dat al die borge verteenwoordig word deur middel van vlae.
Gaan besoek gerus www.signwraps.co.za vir meer inligting en gaan volg hulle sosiale media bladsye.

Pick n Pay in Kuruman
Pick n Pay in Kuruman het seker gemaak dat daar genoeg vleis was vir al die deelnemers asook die produksie span vir die loop van die avontuur.
Gaan besoek gerus hul sosiale media bladsye vir meer inligting.

ZA Trax
ZA Trax het vir Johan Kriek saam ons gestuur om ons deelnemers op te lei in 4×4. Hulle het ook die sertifikate goedgekeur en laat uitdeel.
Gaan besoek gerus www.zatrax.com vir meer inligint en gaan besoek hul sosiale media bladsye.

Witsand Kalahari Game Reserve
Witsand Kalahari Game Reserve is waar die hele episode plaasgevind het. Hulle het ook seker gemaak dat die hele groep elkeen n gemaklike bed het om in te slaap.
Gaan besoek gerus hulle sosiale media bladsye vir meer inligting.

Belongalou
Belongalou het seker gemaak dat almal genoeg het om te drink deur die hele verloop van die program.
Gaan besoek gerus hulle sosiale media bladsye vir meer inligting.

Vygie Cafe
Vygie Cafe het seker gemaak dat almal betrokke genoeg koffie en tee het om te drink gedurende die loop van die avontuur.
Gaan besoek gerus hul sosiale media bladsye vir meer inligting.

West Coast Shopping Centre
West Coast Shopping Centre het verseker dat almal wat deel is van die avontuur, genoeg gehad het om te eet gedurende die verskiet van die program.
Gaan besoek gerus hul sosiale media bladsye vir meer inligting.