Wildebees is nie die handelsmerk (soos Marvel) wat jy oor kop trek en dit dan van jou ‘n dapper held gaan maak nie…
Jy trek Wildebees oor jou kop want jy weet jy hét wat dit gaan vat…
Jy trek Wildebees oor jou bors as kenteken van jou rang en simbool van jou dapperheid.
Jy trek Wildebees aan jou voete want jy loop die smal pad reguit
Jy lewe voluit, maak ‘n verskil en kyk mense in die oë as jy groet.
Jou klere versterk wie jy is, en onderstreep waarheen jy oppad is: jy weet jy is vellies en khaki en al gaan dit droog en dor en al eet die sprinkane jou oes, vellie jy voort en vat nie k_aki want jou padwyser is: vorentoe.
Jou hart en gees is gewortel in die stiltes van die natuur en jy floreer wanneer jy vars asem daar gaan haal: bos, berg of see…
Jou klere dra nie jou nie; JY dra jou klere…
En daarom kies jy die kaliber van Wildebees kwaliteit.
Welkom by die trop!
Wildebees is not a brand (like Marvel) where you put it on and it transforms you into a brave hero
You put Wildebees on because you know you have what it takes
You wear it proudly on your chest as a sign of your rank and symbol of your bravery
You put it on your feet because you walk the narrow road diligently
You live life to the fullest, you make a difference and you look people straight in the eye when greeting them
Your clothes strengthen who you are, and underlines where you’re going: you know you are Vellies and Khaki’s and even in droughts when things are dry and dead and grasshoppers eat your harvest, you continue with your Vellies and Khaki’s because your signpost shows: straight ahead
Your heart and spirit is rooted in the quietness in the nature and you thrive as soon as you go to breathe the fresh air: bush, ocean or mountains…
Your clothes don’t wear you, YOU wear your clothes…
And that is why you choose the calbre of Wildebees quality
Welcome to the herd!